'n Jong paartjie is op hul wittebrood. Die man sit in die badkamer op die rand van die bad en sê vir homself, "Hoe gaan ek vir my vrou vertel dat my voete stink en dat my kouse vrot ruik? Ek het daarin geslaag om dit te weerhou van haar terwyl ons nog gevry het, maar sy is gaan vroeër of later uitvind dat my voete stink…. Hoe vertel ek dit vir haar? "
Intussen lê die vrou in die bed en sê vir haarself, "Hoe kan ek my man vertel dat ek ‘n slegte asem het? Ek was tot dusvêr baie gelukkig om dit te weerhou van hom, terwyl ons mekkaar die hof gemaak het, maar sodra hy ‘n week saam met my is, hy gaan hy uit vind. Nou hoe gaan ek dit subtiel aan hom vertel? "
Die man skraap uiteindelik genoeg moed om sy vrou te vertel en so loop hy na die slaapkamer. Hy stap na die bed, klim oor sy vrou, sit sy arm om haar nek, beweeg sy gesig baie naby aan haar en sê, "Skattebol, ek het 'n bekentenis om te maak. " En sy sê, "Ek het ook, my liefling." Waarop hy antwoord, "Moenie vir my, jy het my sokkies geëet!"